I KORINTHIËRS 1:30-31

I KORINTHIËRS 1:30-31 AFR53

Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.