I KORINTHIËRS 1:26-27

I KORINTHIËRS 1:26-27 AFR53

Want let op julle roeping, broeders: julle is nie baie wyse na die vlees nie, nie baie magtiges, nie baie edeles nie; maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam; en wat swak is by die wêreld, het God uitverkies om wat sterk is, te beskaam

Video vir I KORINTHIËRS 1:26-27