Romeine 8:16-18

Romeine 8:16-18 CAB23

Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is. En as kinders is, dan erfgename; erfgename van God, en mede-erfgename met Christus; as ons saam met Hom ly, sodat ons ook saam verheerlik kan word. Want ek reken dat die lyding van hierdie huidige tyd nie waardig is om te vergelyk met die heerlikheid wat in ons geopenbaar sal word nie.

Video vir Romeine 8:16-18