Romeine 2:3-4

Romeine 2:3-4 CAB23

En dink jy, o mens, wat die wat sulke dinge doen, oordeel, en dieselfde doen, dat jy die oordeel van God sal ontvlug? Of verag jy die rykdom van sy goedheid en verdraagsaamheid en lankmoedigheid; weet jy nie dat die goedheid van God jou tot bekering lei nie?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 2:3-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid