Openbaring 9:11

Openbaring 9:11 CAB23

En hulle het 'n koning oor hulle gehad, dit is die engel van die afgrond, wie se naam in die Hebreeuse taal is Abaddon, maar in die Griekse taal het sy naam Apollion.