Want ek getuig aan elke mens wat die woorde van die profesie van hierdie boek hoor: As iemand by hierdie dinge byvoeg, sal God oor hom die plae byvoeg wat in hierdie boek geskrywe is. En as iemand die woorde van die boek van hierdie profesie wegneem, sal God sy deel wegneem uit die boek van die lewe en uit die heilige stad en uit die dinge wat in hierdie boek geskrywe is.
Lees Openbaring 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Openbaring 22:18-19
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's