Openbaring 22:11

Openbaring 22:11 CAB23

Wie onregverdig is, laat hom nog steeds onregverdig wees; en wie vuil is, laat hom nog vuil word; en wie regverdig is, laat hom nog steeds regverdig wees; en wie heilig is, laat hom nog heilig wees.

Video vir Openbaring 22:11