Openbaring 16:14

Openbaring 16:14 CAB23

Want hulle is die geeste van duiwels, wat wonders doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en van die hele wêreld, om hulle te versamel vir die stryd van daardie groot dag van God, die Almagtige.