Openbaring 16:13

Openbaring 16:13 CAB23

En ek het drie onrein geeste soos paddas sien uitkom uit die bek van die draak en uit die bek van die dier en uit die bek van die valse profeet.