Openbaring 14:1

Openbaring 14:1 CAB23

En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend, met die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe.