Ek sal hoor wat God die HERE sal spreek, want Hy sal vrede spreek tot sy volk en tot sy gunsgenote; maar laat hulle nie tot dwaasheid terugkeer nie. Waarlik, sy heil is naby die wat Hom vrees; dat heerlikheid in ons land mag woon. Barmhartigheid en waarheid word saam ontmoet; geregtigheid en vrede het mekaar gesoen.
Lees Psalms 85
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 85:8-10
7 dae
Jesus het ons stukkende wêreld kom heelmaak. Hy het aan moedeloses hoop gebring en aan sondaars vergifnis uitgedeel. En dit was aan die kruis dat Hy aan ’n selfsugtige wêreld kom wys het hoe géé lyk. Hy het die dood oorwin en léwe gebring. Vir ons altyd-lewe aangebied. Herontdek die kruis van liefde saam met Milanie Vosloo in hierdie 7-dag-leesplan uit SIMFONIE VAN SEËN.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's