Psalms 84:11-12

Psalms 84:11-12 CAB23

Want die HERE God is 'n son en skild; die HERE sal genade en heerlikheid gee; geen goeie ding sal Hy weerhou van die wat opreg wandel nie. O HERE van die leërskare, geseënd is die man wat op U vertrou.