Psalms 35:27

Psalms 35:27 CAB23

Laat hulle jubel en bly wees, wat my regverdige saak begunstig; ja, laat hulle gedurigdeur sê: Laat die HERE groot wees wat behae het in die voorspoed van sy kneg.