Spreuke 6:20-21

Spreuke 6:20-21 CAB23

My seun, onderhou die gebod van jou vader en versaak die wet van jou moeder nie. Bind hulle gedurigdeur op jou hart en bind hulle om jou nek.