Spreuke 6:10-11

Spreuke 6:10-11 CAB23

Nog 'n bietjie slaap, 'n bietjie sluimer, 'n bietjie handevou om te slaap. So sal jou armoede kom soos 'n reisiger, en jou gebrek soos 'n gewapende man.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 6:10-11