Spreuke 3:9-10

Spreuke 3:9-10 CAB23

Eer die HERE met jou goed en uit die eerstelinge van al jou opbrings. So sal jou skure vol word met oorvloed, en jou perse sal uitbars met mos.