Spreuke 3:1-2

Spreuke 3:1-2 CAB23

My seun, vergeet my wet nie; maar laat jou hart my gebooie bewaar. Want lengte van dae en lang lewe en vrede sal hulle vir jou byvoeg.