Spreuke 1:8

Spreuke 1:8 CAB23

My seun, hoor die tug van jou vader, en versaak die wet van jou moeder nie.