Filippense 3:7-8

Filippense 3:7-8 CAB23

Maar wat vir my wins was, dit het ek vir Christus skade geag. Ja, ongetwyfeld, en ek ag alles maar skade weens die voortreflikheid van die kennis van Christus Jesus, my Here; vir wie ek alles verloor het en dit as mis beskou, om Christus te wen