Doen alles sonder murmurering en twis: Sodat julle onberispelik en onskadelik kan wees, kinders van God, sonder teregwysing, te midde van 'n krom en verdraaide nasie, onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld; Hou die woord van die lewe voor; dat ek my kan verbly in die dag van Christus, dat ek nie tevergeefs gehardloop en nie tevergeefs gearbei het nie.
Lees Filippense 2
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Filippense 2:14-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's