Numeri 14:6-7

Numeri 14:6-7 CAB23

En Josua, die seun van Nun, en Kaleb, die seun van Jefunne, wat was van die wat die land verken het, het hulle klere geskeur. En hulle het met die hele menigte van die kinders van Israel gespreek en gesê: Die land wat ons deurgetrek het om dit te verken, is 'n uitermate goeie land.

Video vir Numeri 14:6-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 14:6-7