Nehemia 8:9

Nehemia 8:9 CAB23

En Nehemia, dit is die Tirshata, en Esra, die priester, die skrifgeleerde, en die Leviete wat die volk geleer het, het aan die hele volk gesê: Hierdie dag is heilig aan die HERE julle God; treur nie en ween nie. Want die hele volk het geween toe hulle die woorde van die wet hoor.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 8:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid