Markus 6:35-36

Markus 6:35-36 CAB23

En toe die dag verby was, het sy dissipels na Hom gekom en gesê: Dit is 'n verlate plek, en nou is die tyd verby. Stuur hulle weg, dat hulle die land rondom en na die dorpe kan gaan en vir hulle brood kan koop, want hulle het niks om te eet nie.