Markus 3:20-21

Markus 3:20-21 CAB23

En die skare het weer bymekaargekom, sodat hulle nie soveel as brood kon eet nie. En toe sy vriende dit hoor, het hulle uitgegaan om hom aan te gryp, want hulle het gesê: Hy is buite homself.