Maar Jesus het hulle na hom geroep en vir hulle gesê: Julle weet dat die wat gereken word om oor die heidene te heers, oor hulle heers; en hulle grotes oefen gesag op hulle uit. Maar so sal dit nie onder julle wees nie; maar elkeen wat groot wil wees onder julle, moet julle dienaar wees. En elkeen van julle wat die vernaamste is, sal almal se dienaar wees.
Lees Markus 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: Markus 10:42-44
4 Dae
Dit is een ding om te glo dat Jesus 2 000 jaar gelede as ’n baba aarde toe gekom het. Maar weet jy waarom Hy gekom het? Hierdie 4-dag leesplan ondersoek die Bybelse antwoorde op dié vraag. Jesus se koms het niks te make met ’n sentimentele gevoel rondom vakansiegebeure nie. Dit het ewigheidsimplikasies vir jou lewe en vir die hele wêreld.
29 dae
Voel dit asof die wêreld al verder weg van God af beweeg? Is dit vir jou moeilik om te weet hoe om die mense in jou lewe lief te hê sonder om beïnvloed te word deur die veranderinge in 'n wêreld wat uit pas is met God?
22 dae
Markus se korter Evangelie beskryf Jesus Christus se aardse bediening as die lydende Dienaar en Seun van die mens. Reis daagliks deur Mark terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's