Markus 1:16-18

Markus 1:16-18 CAB23

En terwyl hy langs die see van Galilea loop, sien hy Simon en sy broer Andreas besig om 'n net in die see uit te gooi, want hulle was vissers. En Jesus sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak. En dadelik het hulle hul nette verlaat en Hom gevolg.