Miga 1:2-3

Miga 1:2-3 CAB23

Luister, alle volke; luister, o aarde en alles wat daarop is, en laat die HERE HERE getuie wees teen jou, die HERE vanuit sy heilige tempel. Want kyk, die HERE gaan uit sy plek uit, en Hy sal afkom en op die hoogtes van die aarde trap.