Pasop vir die valse profete wat in skaapsklere na julle toe kom, maar van binne roofsugtige wolwe is. Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. Pluk mense druiwe van dorings, of vye van distels? Net so dra elke goeie boom goeie vrugte; maar 'n bedorwe boom dra slegte vrugte. 'n Goeie boom kan nie slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom kan ook nie goeie vrugte dra nie. Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word afgekap en in die vuur gegooi. Daarom sal julle hulle aan hulle vrugte ken. Nie elkeen wat vir my sê: Here, Here, sal in die koninkryk van die hemele ingaan nie; maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. Baie sal in daardie dag vir my sê: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer nie? en in u Naam duiwels uitgedryf het? en in u Naam baie wonderwerke gedoen? En dan sal Ek aan hulle bely: Ek het julle nooit geken nie; gaan weg van My, julle wat ongeregtigheid doen.
Lees Matteus 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matteus 7:15-23
5 Days
Humans are a lot like sheep. Just like sheep, we need a shepherd to guide us on the paths of life. Jesus is our Good Shepherd. He calls us by name, leads us out of bondage, finds us when we’re lost, knows us intimately, and keeps us from harm. He not only leads us, He loves us. Jesus laid down His life for us. Join me in this five-day study as we explore different ways Jesus shepherds us.
Who are you becoming? If you envision yourself at age 70, 80, or 100, what kind of person do you see on the horizon? Does the projection in your mind fill you with hope? Or dread? In this devotional, John Mark Comer shows us how we can be spiritually formed to become more like Jesus day by day.
6 dae
Die heerskappy van Jesus Christus is een van die mees verwaarloosde geestelike beginsels in die lewens van Christene. Ons leef ons Christelike lewens en dikwels word God vir ons iemand wat in al ons behoeftes moet voorsien, maar Hy is nie die Here nie.
7 Days
We’re all chasing something. Usually something just out of reach—a better job, a more comfortable home, a perfect family, the approval of others. But isn’t this tiring? Is there a better way? Find out in this new Life.Church Bible Plan, accompanying Pastor Craig Groeschel’s message series, Chasing Carrots.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's