Matteus 5:11-12

Matteus 5:11-12 CAB23

Geseënd is julle wanneer die mense julle beledig en vervolg en valslik allerhande kwaad teen julle spreek, om My ontwil. Verheug julle en wees baie bly, want julle loon is groot in die hemel; want so het hulle die profete vervolg wat voor julle was.

Video for Matteus 5:11-12