En Hy sê vir hulle: Volg My, en Ek sal julle vissers van mense maak. En hulle het dadelik hul nette gelos en Hom gevolg. En daarvandaan het hy nog twee broers gesien, Jakobus, die seun van Sebedeüs, en Johannes, sy broer, in 'n skip saam met hulle vader Sebedeüs, besig om hulle nette reg te maak; en hy het hulle geroep. En hulle het dadelik die skip en hul vader verlaat en hom gevolg.
Lees Matteus 4
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Matteus 4:19-22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's