Matteus 28:5-6

Matteus 28:5-6 CAB23

En die engel antwoord en sê vir die vroue: Moenie vrees nie, want ek weet dat julle Jesus soek wat gekruisig is. Hy is nie hier nie, want Hy het opgestaan, soos Hy gesê het. Kom kyk na die plek waar die Here gelê het.

Video for Matteus 28:5-6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 28:5-6