Matteus 27:51-52

Matteus 27:51-52 CAB23

En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur van bo tot onder; en die aarde het gebewe, en die rotse het geskeur; En die grafte is oopgemaak; en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan