Matteus 25:40

Matteus 25:40 CAB23

En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle, Vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broers van My, het julle dit aan My gedoen.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid