Wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op die troon van sy heerlikheid sit. En voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar skei soos 'n herder sy skape van die bokke skei.
Lees Matteus 25
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Matteus 25:31-32
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's