Matteus 24:32-35

Matteus 24:32-35 CAB23

Leer nou 'n gelykenis van die vyeboom; Wanneer sy tak nog sag is en blare uitspruit, weet julle dat die somer naby is. So weet julle ook, wanneer julle al hierdie dinge sien, dat dit naby is, selfs voor die deur. Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal nie verbygaan voordat al hierdie dinge vervul is nie. Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nie verbygaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 24:32-35