Matteus 23:23

Matteus 23:23 CAB23

Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes! want julle betaal tiendes van kruisement en anys en komyn, en die swaarste sake van die wet, oordeel, barmhartigheid en geloof het julle nagelaat; dit behoort julle te doen en die ander nie ongedaan te laat nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid