Matteus 10:23

Matteus 10:23 CAB23

Maar wanneer hulle julle in hierdie stad vervolg, vlug na 'n ander; want voorwaar Ek sê vir julle, julle sal nie deur die stede van Israel getrek het voordat die Seun van die mens gekom het nie.

Video for Matteus 10:23

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 10:23