Lukas 7:21-22

Lukas 7:21-22 CAB23

En in daardie selfde uur het Hy baie van hulle siektes en plae en van bose geeste genees; en aan baie wat blind was, het Hy sig gegee. Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Gaan heen en vertel vir Johannes wat julle gesien en gehoor het; hoe blindes sien, kreupeles loop, melaatses gereinig word, dowes hoor, dooies opgewek word, aan armes die evangelie verkondig word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 7:21-22

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid