Lukas 5:4-5

Lukas 5:4-5 CAB23

En toe hy opgehou het om te spreek, sê hy vir Simon: Laai uit na die diepte en laat julle nette uitgooi vir 'n trek. En Simon antwoord en sê vir hom: Meester, ons het die hele nag geswoeg en niks geneem nie; nogtans sal ek op u woord die net uitgooi.