En Hy sê vir hulle: Dit is die woorde wat Ek met julle gespreek het toe Ek nog by julle was, dat alles vervul moet word wat geskrywe is in die wet van Moses en in die profete en in die psalms, aangaande ek. Toe het Hy hulle verstand geopen, sodat hulle die Skrifte kon verstaan, En hy sê vir hulle: So is daar geskrywe, en so moes Christus ly en op die derde dag uit die dode opstaan. En dat bekering en vergewing van sondes in sy Naam verkondig moet word onder al die nasies, vanaf Jerusalem. En julle is getuies van hierdie dinge. En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle; maar bly in die stad Jerusalem totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.
Lees Lukas 24
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 24:44-49
5 Days
If we want to share Jesus with others, we’ve got to live like Him, love like Him, and listen like Him. In this 5-day Plan, we’ll take a closer look at the life of Jesus to discover how we should live our lives.
7 dae
Kom saam met ons op `n reis na waar ons die betekenis van die kruis ondersoek en die onderstebo wêreld waarheen dit ons heen uitnooi in hierdie reeks van oordenkings en meditasies. My gebed is dat die legkaart m.b.t. die krag van die kruis jou sal intrek in `n nader verhouding met die opgestane Jesus. Lees meer in Vreemde Koninkryk en vind die geassosieerde speellyste op Spotify .
7 Days
In this 7-day devotional based on the book Set My Heart on Fire by J. Lee Grady, you will meet the Holy Spirit, who can do it all. He is the Spirit of God. He has limitless power and wisdom, yet He willingly comes to live inside any person who believes in Jesus Christ.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's