En op die eerste dag van die week, baie vroeg in die môre, het hulle by die graf gekom en die speserye gebring wat hulle voorberei het, en sommige ander saam met hulle. En hulle het gevind dat die klip van die graf weggerol is. En hulle het ingegaan en die liggaam van die Here Jesus nie gevind nie. En dit het gebeur, terwyl hulle baie verward daaroor was, kyk, daar staan twee manne by hulle in blink klere. En terwyl hulle bang was en hul aangesig na die aarde neerbuig, sê hulle vir hulle: Waarom soek julle die lewende onder die dooies? Hy is nie hier nie, maar het opgestaan; onthou hoe Hy met julle gespreek het toe Hy nog in Galilea was, en gesê: Die Seun van die mens moet oorgelewer word in die hande van sondige mense en gekruisig word en op die derde dag opstaan. En hulle het sy woorde onthou
Lees Lukas 24
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 24:1-8
7 Days
Nearly everyone agrees that this world is broken. But what if there’s a solution? This seven-day Easter plan begins with the unique experience of the thief on the cross and considers why the only real answer to brokenness is found in the execution of an innocent man: Jesus, the Son of God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's