Maar Ek het vir jou gebid, dat jou geloof nie ophou nie; en as jy jou bekeer, versterk jou broeders. En hy sê vir hom: Here, ek is gereed om saam met U te gaan, in die tronk sowel as in die dood. En hy sê: Ek sê vir jou, Petrus, die haan sal nie vandag kraai nie, voordat jy drie maal sal ontken dat jy My ken. En Hy sê vir hulle: Toe Ek julle sonder beurs en sakrek en skoene gestuur het, het julle iets kortgekom? En hulle sê: Niks nie. Toe sê hy vir hulle: Maar nou, wie 'n beurs het, laat hom dit neem, en so ook sy sak; en wie geen swaard het nie, laat hom sy kleed verkoop en een koop. Want Ek sê vir julle dat dit wat geskrywe is, nog in my volbring moet word: En hy is onder die oortreders gereken, want aan my dinge het 'n einde. En hulle sê: Here, kyk, hier is twee swaarde. En Hy sê vir hulle: Dit is genoeg.
Lees Lukas 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 22:32-38
5 Days
If we choose to follow Christ, we’re engaged in spiritual warfare. It’s unseen and often undetected, but just because we can’t see it doesn’t mean it’s nonexistent. Our spiritual enemy desires to disrupt our lives so we’ll live miserably. In this 5-day Plan, learn how to find victory by relying on God’s strength because it’s available. We just have to begin using it.
7 dae
Kyk anders na jou lewe en dink in terme van die liefde en goedheid van God as ’n Vader, Verlosser en Vertrooster. Besef dat daar in Hóm altyd ’n oplossing is vir selfs die suurste suur wat die lewe kan opdis.
7 Days
From the latest news headline to social media comments, there are plenty of opportunities to be offended each day. But what if we decided to respond differently? In this 7-day Bible Plan, accompanying Pastor Craig Groeschel’s message series, No Offense, we’ll discover how to surrender the anger that’s been holding us back and keeping others hostage.
8 dae
Oor die afgelope 1 600 jaar, herdenk Christene regoor die wêreld die laaste dae van Jesus se lewe gedurende die "heilige week". Hierdie 8-dag leesplan sal verduidelik wat op elk van Jesus se laaste dae gebeur het en waarom dit plaasgevind het, alhoewel dikwels tragies, is dit tog uiteindelik goeie nuus. Daar sal elke dag 'n kort leesstuk uit 'n psalm, een van die Ou Testamentiese profete en 'n paar verse uit die Nuwe Testament wees. Daar sal ook 'n kort oordenking wees om jou deur daardie gedeeltes te lei om die diepsinnige van Jesus se laaste dae op aarde te besef.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's