Toe sê Hy in die gehoor van die hele volk vir sy dissipels: Pasop vir die skrifgeleerdes wat in lang klere wil wandel en begroeting liefhet op die markte en die hoogste sitplekke in die sinagoges en die hoofkamers by feesmaal; wat die huise van weduwees opeet en vir 'n vertoning lang gebede doen; hulle sal groter veroordeling ontvang.
Lees Lukas 20
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Lukas 20:45-47
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's