Lukas 19:8

Lukas 19:8 CAB23

En Saggeus het gaan staan en aan die Here gesê: Kyk, Here, die helfte van my goed gee ek aan die armes; en as ek iets van iemand weggeneem het deur valse beskuldiging, gee ek hom viervoudig terug.