Lukas 18:4-5

Lukas 18:4-5 CAB23

En hy wou 'n tyd lank nie, maar daarna het hy by homself gesê: Al vrees ek God nie en ag ek geen mens nie; Maar omdat hierdie weduwee my pla, sal ek haar wreek, dat sy my nie vermoei deur haar voortdurende koms nie.