Lukas 17:1-2

Lukas 17:1-2 CAB23

Toe sê Hy vir die dissipels: Dit is onmoontlik as dat daar aanstoot sal kom, maar wee hom deur wie hulle kom! Dit was beter vir hom dat 'n meulsteen om sy nek gehang en hy in die see gegooi word, as dat hy een van hierdie kleintjies sou laat struikel.