Lukas 14:13-14

Lukas 14:13-14 CAB23

Maar as jy 'n feesmaal hou, roep die armes, die verminktes, die kreupeles, die blindes: En jy sal geseënd wees; want hulle kan jou nie vergelde nie, want jy sal vergeld word by die opstanding van die regverdiges.