Lukas 1:24-25

Lukas 1:24-25 CAB23

En ná daardie dae het sy vrou Elisabet swanger geword en haarself vyf maande verberg en gesê: So het die Here met my gedoen in die dae waarin Hy my aangesien het, om my smaad onder die mense weg te neem.