En hy het dit gedood; en Moses het van die bloed daarvan geneem en dit aan die regterpunt van Aäron se regteroor en aan die duim van sy regterhand en aan die groottoon van sy regtervoet gesmeer. En hy het die seuns van Aäron gebring, en Moses het van die bloed aan die punt van hulle regteroor en aan die duime van hulle regterhand en op die groottone van hulle regtervoet gegooi; en Moses het die bloed rondom op die altaar gesprinkel. En hy het die vet geneem en die boud en al die vet wat aan die binnegoed was, en die oorblyfsel bokant die lewer en die twee niere en hulle vet en die regterskouer.
Lees Levitikus 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: Levitikus 8:23-25
7 dae
Vir die afgelope 49 jaar skryf ds. Kobus van der Westhuysen al die Hart tot hart-rubriek vir Landbouweekblad. Ds. van der Westhuysen skryf in gewone taal vir gewone mense. Hy verstaan die hart van ’n boer en weet dat boere uitgelewer is aan die nukke en grille van die natuur waaroor hulle geen beheer het nie.
30 dae
Reis "deur die Bybel" op kort reise terwyl jy 'n woord van God lees en leer, begin hier in die boek LevitikusHoe moet ons 'n heilige God nader? In aanbidding, opoffering en eerbied beantwoord Levitikus daardie vraag vir antieke Israel. Reis daagliks deur Levitikus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's