Klaagliedere van Jeremia 2:9

Klaagliedere van Jeremia 2:9 CAB23

Haar poorte is in die grond gesink; sy grendels het hy vernietig en verbreek; sy koning en sy vorste is onder die heidene; die wet is nie meer nie; haar profete vind ook geen gesig van die HERE nie.